Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Landbou Vee

Landbou Vee

Dec 01 2026
Magazine

Veeboere is vol hoop vir ’n beter somer ná die erge droogte van 2015-’16. In Landbou Vee 2016 gee kenners raad oor hoe boere hul kuddes weer kan opbou en hoe om weiveld te laat herstel. Kyk uit vir artikels oor boere wat uitgeblink het, die jongste tegnologie vir die veebedryf, ’n hele paar handige boereplanne en watter neigings die toekoms van die rooivleisbedrywe kan bepaal.

VEEGROETE • HET BEK-EN-KLOUSEER STRAKS ’N SILWER RANDJIE?

Medewerkers

Landbou Vee

SYFERS

WOL SE GROEN STORIE MOET WÊRELDWYD VERTEL WORD

Minder vee op weidings nie nét goed of sleg

VELDBEESTE HET MEER PARASIETE AS DIÉ IN VOERKRALE

KUILVOER: Maak seker jy voorkom dié foute

DÁÁROM IS ’N BOK ’N SLIM ‘BLIKSEM’!

Taaibos goeie voer, maar let op tekorte

BEES SE VEL NIE DIE ALFA EN OMEGA

Veebedryf onder beleg weens bek-en-klouseer • Suid-Afrikaanse veeboere steier die afgelope paar jaar onder ’n bek-en-klouseeruitbreking wat hulle reeds miljarde rande gekos het. Ondanks ’n grootskeepse nasionale inentingsveldtog, is die krisis nog lank nie verby nie, en Vee het verskeie kenners om raad gaan vra. Eerste aan die beurt is dr. Gideon Brückner, heel moontlik die wêreld se top-kenner op dié terrein.

BKS-VIRUS KAN LANK OORLEEF

BELOWENDE RESULTATE KAN BOERE BAIE GELD SPAAR

ERVARE BOER: ‘MINDER IS MEER’

‘BELÊ IN JOU GESONDHEID SOOS IN NUWE TREKKER-TEGNOLOGIE’

‘DIÉ SIEKTE MAAK JOU NEDERIG’

SÓ MOET STAAT BKS BEVEG, SÊ WILDKENNER

Wildboere se onbemande stelsel ontsmet voertuie op pad • Twee wildboere van Limpopo en ’n jagtersvriend wat tegnologies bedrewe is, het ’n outomatiese, sonaangedrewe voertuigbespuitingstelsel op ’n pad opgerig om bek-enklouseer in hul gebied te probeer voorkom.

Michris se ‘sanitasie-stasie’ ontsmet voertuie outomaties • Nes met covid-19 was Michris Janse van Rensburg vinnig uit die blokke toe boere hom begin bel oor idees om voertuie by ’n plaasingang te ontsmet. Dié plan bestaan uit ’n tenk, valhek en spuitstelsel wat deur ’n 12 V-pomp aangedryf word — en die deurslaggewende element is ’n stampskakelaar wat beteken elke voertuig word bespuit sonder dat die bestuurder hoef uit te klim om die pomp aan te skakel.

Net die beste Bovelders goed genoeg op Boshoek • Deur die beste bulle vir intensiewe parings te gebruik en deur goeie bestuur verseker die Beesboer van die Jaar vir 2025 dat sy Bovelder-kudde deurlopend genetiese vordering maak. Dit sluit aan by Voermol, aanbieder van die kompetisie om elke jaar die top-beesboer en -skaapboer te kies, se leuse tydens sy prysoorhandiging: “beste van die beste”.

Streng seleksie vir harde suurveld lei tot gesonde wins • Die bergagtige omgewing van Utrecht in KwaZulu-Natal is taai. Hier moet beeste in suur toestande hoog bo seevlak en soms in sneeu kan floreer — vra maar vir Rustin Shawe.

Slimboerdery sorg vir meer wins met Borane • Danksy ’n weldeurdagte sakestrategie het hierdie boerdery ’n slimboerdery-model ontwikkel wat wetenskap en boerelogika kombineer vir bestendige kontantvloei en winsgewendheid in ’n kosteknyptang-era waarin boere alles moet uithaal om die boeke te laat klop.

Presisieboerdery ook in beesboerdery waardevol • Presisieboerdery is nie net graanboere beskore nie. Hansie Viljoen, 2025 se Graanprodusent van die Jaar, pas hierdie beginsels ook in sy beesboerdery toe. Boerdery was nog nooit maklik nie en dit stel die afgelope jare gaandeweg groter eise aan boere weens gure weer, stygende insetkoste en produktepryse wat nie altyd na wense is nie.

HANSIE VILJOEN

Namibiese veteraanboer bly voorloper • ’n Suksesvolle boer moet altyd aan die voorpunt van tegnologie en ontwikkeling bly, want sodra hy agterraak, is hy aan die verloorkant. Ebbi Fischer, veteraanboer...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans